Uncategorized Jesus maak die storm stil 21 Aug 202620 Aug 2026 Daardie dag, toe dit aand geword het, sê Jesus vir sy dissipels: “Laat ons oorgaan na die oorkant” Dit was na die land van die Gadareners. Hulle het die skare…
Uncategorized Jesaja 14:24-32 21 Aug 202620 Aug 2026 Inleiding God ken die verlede en Hy ken die toekoms. Nie net ken Hy dit nie, Hy bewerk dit. Ons het so pas die professie gelees dat God Babel sal…
Kinderbybel Jesus verander water in wyn 14 Aug 202614 Aug 2026 Daar was ’n bruilof in Kana in Galilea. Jesus se ma was daar en Jesus en sy dissipels is ook na die bruilof genooi. Toe die wyn opraak, het Jesus…
Jesaja Jesaja 14:9-23 14 Aug 202614 Aug 2026 Inleiding In hierdie gedeelte sien ons die uiteinde van die arrogante Babiloniese koning wat gedink het hy is ʼn god en homself bo die enigste God van die heelal verhef…
Jesaja Jesaja 14:1-8 7 Aug 20266 Aug 2026 Inleiding Voordat ons enigiets oor hierdie gedeelte skryf, moet ons eers weer die onderskeid tussen die nasies en Israel (die Jode) beklemtoon. Wanneer die profesieë spesifiek oor die herstel van…
Kinderbybel Jesus roep sy eerste dissipels 7 Aug 20266 Aug 2026 Nadat Jesus in Galilea begin preek het, het Hy langs die See van Galilea geloop. Daar het Hy twee broers gesien: Simon, wat Petrus genoem is, en sy broer Andreas.…
Jesaja Jesaja 13 31 Jul 202631 Jul 2026 Hierdie profesie vertel van Jesaja, wat geleef het in die agste eeu v.C., wat profeteer dat Babilon teen Juda sou opstaan en Juda sou vernietig in die sesde eeu v.C.…
Kinderbybel Jesus word in die woestyn versoek 31 Jul 202631 Jul 2026 Nadat Jesus gedoop is, het die Gees Hom na die woestyn gelei om deur die duiwel versoek te word. Jesus het veertig dae en veertig nagte gevas. Daarna het Hy…
Kinderbybel Johannes die Doper en Jesus word Gedoop 24 Jul 202624 Jul 2026 In daardie dae het Johannes die Doper in die woestyn van Judea begin preek. Hy het gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.” Baie mense…
Jesaja Jesaja 12 24 Jul 202624 Jul 2026 Inleiding In hoofstuk 10 het ons gelees van God se toorn wat op die volk rus en hoe Hy Assirië gaan stuur om hulle te straf. Daarna sal Hy ook…
Die doop Die ouer se troos in God se oproep — Om gelowige kinders groot te maak 15 Jul 2026 Wanneer ons as gelowige ouers die Skrif se belofte aanvaar dat ons kinders nie klein heidene is nie, maar ingesluit is in die verbond (Handelinge 2:39), verander dit alles in…