Kinderbybel Elia Word in die Hemel Op Geneem 5 Des 2025 Die Here sou vir Elia in ’n stormwind na die hemel opneem. Elia en Elisa het van Gilgal af vertrek en Elia het vir Elisa gesê:“Bly hier, want die Here…
Daniel Daniël 12:4-12 5 Des 2025 Inleiding Daar is nou twee persone wat heelwaarskynlik engele is wat aan beide kante van die Tigris rivier staan. Hulle staan as die twee getuies wat die belofte, verklaar deur…
Kinderbybel Elia Vlug 28 Nov 202527 Nov 2025 Toe koning Agab vir koningin Isebel alles vertel het wat Elia gedoen het en hoe hy die Baälprofete doodgemaak het, het Isebel ‘n boodskap na Elia gestuur: “Mag die gode…
Daniel Daniël 12: 1-4 28 Nov 202527 Nov 2025 Inleiding Die laaste dae word nou vertel vanuit die perspektief van die Jode. Migael die aartsengel word gekoppel aan hierdie laaste gebeure. Migael word in twee ander boeke in die…
Daniel Daniël 11:36-46 21 Nov 202520 Nov 2025 Inleiding Die gedeeltes wat nou volg het geen vervulling in die geskiedenis nie en ons kan seker wees dit het te make met die finale Antichris waarvan Antiogus en baie…
Kinderbybel Elia op die berg Karmel 21 Nov 202520 Nov 2025 In die tyd van koning Agab het die volk van Israel die Here verlaat en die god Baäl begin dien. Die profeet Elia het vir koning Agab gesê dat daar…
Uncategorized Elia die Profeet 14 Nov 202514 Nov 2025 Elia, die Tisbiet uit Gílead, het aan Agab gesê: “So waar as die Here, die God van Israel, leef, in wie se teenwoordigheid ek staan: daar sal hierdie jare geen…